Brief aan Kersvader

Welkom by die Noordpool!

Hoe lank is dit nog voor Kersvader na jou toe kom? Nog net
 

Onmiddelike Boodskap

Jy kan hier 'n onmiddelike boodskap aan Kersvader stuur en hy sal dit dadelik kry, selfs al is hy besig om geskenke af te lewer!!

Liewe Kersvader,

My naam is

Ek is  jaar oud.

Ek is 'n
seuntjie
dogtertjie
 
Hierdie jaar was ek
soet
soet, maar ek het soms met my boetie of sussie baklei
lekker stout!

Hierdie jaar vir Kersfees soek ek graag:

 
of

of


En ek wil graag vir Kersvader sĂȘ:

E-pos

As jy eerder wil kan jy 'n e-pos (email) aan Kersvader stuur. Kersvader sal dan spesiaal 'n boodskap vir jou stuur sodra hy weer by sy rekenaar kom. Stuur vir hom 'n boodskap by noordpool@kersvader.co.za